Mediese toestande
Ons wil jou graag voorsien van inligting oor ‘n paar algemene toestande in swangerskap. Dit is bedoel as algemene inligting. Bespreek asseblief enige vrae met ons sodat ons meer spesifieke inligting oor jou eie swangerskap kan verskaf.
Fetale toestande:
Downsindroom
Die mees algemene chromosoomafwyking.
Spina bifida
Ontstaan wanneer die ruggraat vroeg in die swangerskap nie goed vorm nie.
Tweeling transfusie sindroom (TTS)
TTS is ’n potensiëel dodelike komplikasie van identiese tweelinge.
Moederlike toestande
HELLP sindroom
‘n Ernstige vorm van pre-eklampsie.