Tariewe
Ons vra uitgekontrakteerde tariewe. Wanneer jy ‘n afspraak maak, sal die koste met jou bespreek word. Jy is self verantwoordelik vir die betaling direk na die konsultasie (kontant, krediet- of debietkaart) en kan dan van jou mediese fonds hulle bydrae terugeis.