Kontak
Jy kan ‘n afspraak telefonies maak, of ‘n epos stuur aan info@maternalfetal.co.za
Verskaf asseblief
- die rede vir die afspraak,
- die verwysende dokter
- en jou verwagte datum.
Ons sal die afspraak per e-pos of telefonies bevestig.
Ons is beskikbaar vir telefoniese afsprake (021 930 8508) vanaf Maandag tot Vrydag van 8:00 en 17:00.