
Vir pasiënte, bied ons sonarondersoeke aan, asook fetale diagnostiese en terapeutiese prosedures , byvoorbeeld amniosentese en intra-uteriene bloedoortappings. Ons bied ook 'n tweede opinie diens aan vir swangerskap komplikasies en mediese toestande wat ‘n effek op die swangerskap kan hê. Dit alles gebeur in samewerking met die behandelende ginekoloog.
...meer