Pasiënte se verhale

Dr Lou Pistorius was deel van die span wat baba Nel se operasie hanteer het.

Hier is deel een van die in diepte kyk na hoe ‘n baba se lewe gered is.

Deel twee oor die mediese prosedure wat baba Nel se lewe gered het.

Klein Evan Winder is een gelukkige seuntjie.

Net 24 uur na sy geboorte het hy ‘n operasie ondergaan wat sy lewe gered het.  ‘n Groot tumor is verwyder van sy liggaam. Dr Lou Pistorius het die swangerskap opgepas en aangedui wanneer Evan verlos moet word. 

Evan+Windor+3

ARTIKEL: Tot fighting back after doctors cut off 1.2kg tumour